Udolpho Rivierplaas
Vaal Edenweg Parys, VrystaatFree State
About this camp
Bespreek vandág jou droom-plaasvakansie in die hartjie van die Vrystaat! Udolpho Rivierplaas beskik oor verskeie onthaalgeriewe waar individue, gesinne en groter groepe heerlik sosiaal kan verkeer. Ons konferensiefasiliteite bied ook die perfekte venue vir die fasilitering van saamtrekgeleenthede wat wissel van intiemer vergaderings en werkswinkels tot groter funksies en seminare. Ontspanning en geriewe: Pragtige geriewe Veilige parkering Rolstoelvriendelik Kindervermaak Snoepwinkel Swembad Intieme atmosfeer Braaigeriewe Tafels en stoele Opwasgeriewe Kom raak gesellig en skep onvergeetlike herinneringe!
Map & directions
Partner
Need a caravan for your trip to Free State?
Rent from locals via Kampi.