🇿🇦 Free directory for SA camp & 4x4 businesses
Claim your listing · List your business

Letsatsi Game Lodge

Free State

About this camp

Ondek ’n stukkie
ongerepte hemel-op-aarde, slegs 160km vanaf Bloemfontein en 80km vanaf die
Gariepdam. In die hartjie van die Suid-Vrystaat, tussen Stinkhout en Karee,
bied Letsatsi Game Lodge ’n toevlug vir natuurliefhebbers en fynproewers. Wat
ookal jou behoefte is, hier kan jy kieskeurig wees - ’n Wildsreservaat,
hooflodge, boskampe, konferensiesentrum, troulokaal, luukse grasdak-chalets en
spanboufasiliteite is alles tot jou beskikking. Snoesig tussen die
heuwels lê die boskamp met 20 luukse tweepersoon-tente, met abslusiegeriewe,
terwyl die hooflodge jou innooi na 28grasdak-chalets met’n verskeidenheid
slaapopsies vir paartjies, gesinne en uitgebreide familie. Besigtig voëls en
springbok tot eland en kameelperd in safaristyl of span uit onder die sterre
vir ’n rustige romantiese aandjie. Jou stukkie hemel staan reg - waarvoor wag
jy? Previous Next

Partner

Need a caravan for your trip to Free State?

Rent from a local owner.

Browse rentals →

Similar camps nearby