🇿🇦 Free directory for SA camp & 4x4 businesses
Claim your listing · List your business
Gauteng Unclaimed

LA Provence D'afrique (MAGALIESBURG)

Gauteng
Is this yours?

About this camp

Viva la France! Wat ‘n uitdrukking… een wat, vir meeste van ons, so ver weg klink. So duur, so moeilik bekombaar maar tog so aanloklik! Wel, in die hartjie van Magaliesburg rus daar ‘n ontluikende Franse reus met die naam ‘La Provence D’Afrique’. ‘n Moderne Frans-tema gastehuis opgestop met Franse kunswerke, waterwerke en Franse dekor wat ‘n mens tot in die hartjie van Parys neem binne ‘n oomblik. ‘n Spa, ‘n begeleide berg staproete en ideale piekniek spots is ‘n toonbeeld van hierdie asemrowende gastehuis slegs ‘n uur vanaf Johannesburg. Die Franse afronding spoel oor in die smullekker geregte wat voorgele word – eenders in sy soort vir Suid-Afrika, tog alledaags in Frankryk. La Provence D’Afrique – ‘n titsel Europese romanse in die hartjie van ons geliewe Afrika. Previous Next

Partner

Need a caravan for your trip to Gauteng?

Rent from locals via Kampi.

Browse rentals →

Similar camps nearby