Kamp-Mal Word 10
About this camp
π KAMP-MAL WORD 10 JAAR OUD! π Dis amper onwerklik β Kamp-Mal vier 10 jaar van kampeer, kuier, lag, vriende maak en herinneringe bou! En soos tradisie dit vereis, vier ons dit weer by Dube Private Game Lodge β βn plek wat al deel is van ons storie. π Waar: Dube Private Game Lodge π Wanneer: 28 β 30 Augustus 2026 Verwag βn naweek vol: π₯ Geselligheid ποΈ Kampeer-vibes π¦ Bos- en wild-atmosfeer π₯ En natuurlikβ¦ βn groot fees saam met ons Kamp-Mal familie π Besprekings is NOU OOP! π Bespreek aanlyn by: www.alloutbookings.co.za π Of kontak die kantoor indien jy nie aanlyn kan bespreek nie: 082 375 6179 073 171 8331 π Merk die datum, nooi jou kamp-maats en wees deel van hierdie spesiale mylpaal. 10 jaar van Kamp-Mal β en ons vier dit saam met JOU! π
Partner
Need a caravan for your trip to Unknown?
Rent from locals via Kampi.