🇿🇦 Gratis gids vir SA kamp- en 4x4-besighede
Eis jou lys · Lys jou besigheid

Kamp-Mal

Stilbaai Main Beach, Still Bay, Western Cape 6674, South AfricaWestern Cape
Is dit joune?

Oor hierdie kamp

Baie Welkom by KAMP-MALKAMP-MAL is ‘n gesellige blad waar jy oor enige iets wat kamp verwant is kan gesels. Vra gerus vrae, deel jou ondervinding en kennis! Onthou dis ‘n gesellige blad waar ons saam lekker kan lag, omgee vir mekaar en baie kan leer!Hierdie blad se Admin is nie ‘n Generaal, Polisie, Judge, Taal onderwyser of Toordokter nie so niemand pas niemand op nie, met ander woorde moet asb nie goed gaan post wat al die bogenoemde in ons Admin’s gaan wakker maak nie…… LOLNeem asb kennis dat SLEGS PRIVAAT Kamp verwante advertensie GRATIS toegelaat word op die blad tussen lede.BESIGHEDE kan gerus op ons webtuiste onder advertensie opsies gaan kyk na opsies vir besighede.Kompetisies wat nie vooraf deur Admin goedgekeur is nie sal verwyder word sonder enige kennisgewing.Neem asb kennis dat die Admin / Stigters van die groep GEEN verantwoordelikheid vat vir advies wat deur die lede gegee word nie. Die Admin / Stigters vrywaar hulself ook van enige transaksies (koop en verkoop) wat deur lede geadverteer word en gemaak word. Admin / Stigters vereenselwig hulself gladnie met kompetisies asook reklame geloods deur lede nie.

Kaart & aanwysings

Maak oop in Google Maps ↗

Partner

Need a caravan for your trip to Western Cape?

Rent from locals via Kampi.

Browse rentals →

Soortgelyke kampe nabygeleë